Wednesday, 25 July 2018 05:09

Groeiseisoen

Written by
Rate this item
(0 votes)

EK IS My kindjie met jul

Bly tog altyd nederig

Soek My oral om jul

EK IS Ewig

 

EK IS my dogter in jou tuin

As tuinier moet jy onthou 

EK steek die HAND uit vat HOM

EK IS met jou

 

EK IS my volk Oneindig

N vreugdevolle lag

Eindelose Liefde

EK IS Mag

 

EK IS my Bruid jou alles

Die hart sal dit behou

So sal ONS verenig

EK IS Getrou

 

EK IS, EK IS, ja luister

In alles vind die Seën

In MY is alles waardig 

EK IS, EK IS die Een

Read 596 times

Latest from Gerhard Erasmus

More in this category: « Oorwin Broer »

1 comment

Leave a comment

Make sure you enter all the required information, indicated by an asterisk (*). HTML code is not allowed.