Biskop Martin

Biskop Martin (221)

Biskop Martin is gedikteer deur die innerlike Woord aan Jakob Lorber en voorgelees deur Martie Fourie. Dit handel oor die lewe na die dood van 'n biskop en sy geestelike groei in die hiernamaals. Die boek is volgepak van die hoogste Hemelse Wysheid en Liefde en gee ons 'n kykie in die werk van die Meester. HY leer ons hoe HY met siele te werk gaan in die lewe hierna, wanneer die lewe op aarde voldaan is. SY groot LIEFDE vir elkeen is besonders aangrypend en meesleurend en leer ons ook hoe om as mense te ontwikkel terwyl ons nog in die vlees op aarde is. HY sê dat mens op aarde in 'n dag meer leer as in baie jare in die hiernamaals en daarom is hierdie boek so 'n aanwins vir jou siel. Dit sal jou volkome verryk en boei tot aan die einde.

Friday, 21 September 2018 09:29

Die vooruitgang van 'n siel in die Hiernamaals

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Page 1 of 16