Die Huishouding Van Elohim - Boek 1 - Jakob Lorber

Die Huishouding Van Elohim - Boek 1 - Jakob Lorber (256)

Die Huishouding van Elohim is gedikteer deur die innerlike Woord aan Jakob Lorber en voorgelees deur Nalize Roets en Martie Fourie. In Ons VADER se eie Woorde vertel HY vir ons van die skepping van die aarde en die tuin van Eden, van Adam en die skepping van Eva, van die sondeval en van hulle nageslag tot by die vloed in die tyd van Noag. HY wys vir ons hoe HY sedert die begin van die skeppingsperiode, in die Goue Era, met SY kinders in kontak was en hoe HY hulle geleer het. Ons lees van Henog, wat verheerlik is en opgeneem is in die Hemele. Ons lees van Hanoch, die stad in die laagte, wat met hulle hoogs ontwikkelde tegnologie die vloed veroorsaak het. Ons lees van Noag en die ark. En meer as almal, lees ons van ONS VADER SE LIEFDE en SY teenwoordigheid by SY kinders. Hoe HY na die aarde gekom het en met die mense gewandel het. Hoe HY hulle die hoogste Wysheid en Liefde kom leer het en hulle die regte weg gewys het. Ook verstaan ons hoekom die vloed plaasgevind het en waar ons self vandaan kom. Hierdie is die rykste, hoogste geskiedenisboek wat daar ooit te vinde is en het nêrens SY gelyke nie want jou siel word innerlik verlig deur die Lewende Woord van ons MEESTER SELF! Hier is 3 boeke in die reeks.

Thursday, 25 January 2018 12:02

Voorwoord

Media

Thursday, 25 January 2018 12:06

Voorwoord deur die Meester

Media

Media

Media

Media

Media

Thursday, 25 January 2018 12:39

Hoofstuk 4 Die ware kerk op aarde.

Media

Thursday, 25 January 2018 12:50

Hoofstuk 5 Geheim van die Skepping.

Media

Thursday, 25 January 2018 12:53

Hoofstuk 5 Deel 2 Geheim van die Skepping.

Media

Thursday, 25 January 2018 12:53

Hoofstuk 6 Die analogie van die sterre.

Media

Page 1 of 19