Die Jeug Van Yahshua - Jakob Lorber

Die Jeug Van Yahshua - Jakob Lorber (292)

Die Jeug van JAHSHUA is gedikteer deur die innerlike Woord aan Jakob Lorber en voorgelees deur Theunette van Wyk. In Die Jeug van JAHSHUA vertel ons Meester alles oor SY Jeug. HY vertel ons van Josef en hoe dit gekom het dat hy sy vrou, Miriam(Maria) gekry het van BO. Ook word daar vertel hoe die Engel na haar gekom het en die Meester se koms en haar swangerskap aangekondig het. En verder word daar in baie detail vertel van SY lewe as kind. Hierin sien ons hoe HY mens en GOD gelyk was. HY kon praat as baie klein baba en het die mense die grootste Wyshede meegedeel en lesse gegee in Liefde. Daar was, is en sal nooit iemand soos HY wees nie. Hierdie boek vervul 'n mens met ontsaglike Liefde, deernis, en die mooiste Barmhartigheid word vir ons geleer deur hierdie besonderse Enige KindGod. Hierdie boek sal vir elke leser ontsaglik baie beteken en 'n ewige fontein van Lewe sal in jou ontspring want SY Woorde is LEWE!!

Wednesday, 24 January 2018 09:29

Voorwoord

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Page 1 of 21