Die Komende Wêreld-Moeder

Die Komende Wêreld-Moeder (13)

Die komende Wêreld-Moeder is geskryf deur Johanna Brandt en voorgelees deur Madeléne Steyn. Desember 1916 terwyl Johanna by die sterfbed van haar moeder sit, verskyn daar in die middel van die nag van uiterste beproewing, 'n pragtige Hemelse Vrou aan haar en baie dinge word aan haar opbenbaar. Selfs na die begrafnis van haar moeder gaan die openbarings voort en baie raad word aan haar gegee. Ons moet besef dat ons nie net 'n Hemelse Vader het nie, maar ook 'n Hemelse Moeder wat baie besorgd oor ons is en ons graag wil oprig na 'n beter bestaan. Die Liefde en omgee van ons Hemelse Moeder tref 'n mens diep in hierdie boek.

Wednesday, 21 February 2018 10:58

Hoofstuk 1

Media

Wednesday, 21 February 2018 10:59

Hoofstuk 2 'n Verlosser in manlike vorm

Media

Wednesday, 21 February 2018 11:11

Hoofstuk 4 Die Trooster

Media

Wednesday, 21 February 2018 11:11

Hoofstuk 5 Die missie van die Trooster.

Media

Wednesday, 21 February 2018 11:14

Hoofstuk 8 Eed van die waterdraer era.

Media

Wednesday, 21 February 2018 11:16

Hoofstuk 9 Die moderne sielkunde.

Media