Drie Dae In Die Tempel - Jakob Lorber

Drie Dae In Die Tempel - Jakob Lorber (10)

Die Drie Dae in die Tempel is gedikteer deur die innerlike Woord aan Jakob Lorber en voorgelees deur Anelda van Wyk. Ons Meester vertel in detail wat gebeur het toe hy 12 jaar oud was en ondervra is in die tempel in Jerusalem deur die ouderlinge, fariseërs en skrifgeleerdes. Dit was in daardie jare die gewoonte dat seuns van 12 jaar oor alles ondervra word wat hulle tot op daardie ouderdom, veral met betrekking tot die leerstellings van God en die profete, hul eie gemaak het. Dit was ook die tyd dat SY ouers naarstigtelik na HOM gesoek het en HOM in die Tempel gevind het, besig met die werk van SY VADER. Die Wysheid waarmee HY elke vraag beantwoord en die "ou manne" soms laat bloos oor hulle dwaasheid is uiters leersaam en laat mens ook beter verstaan hoe sake in die Tempel gestaan het wat ook later daartoe gelei het dat HY gekruisig is. Ons MEESTER is geniaal en SY Woorde is Hemels. Elke Woord van HOM bevat die diepste Waarheid wat jou siel vul met Wysheid en Insig en nog baie meer wonderlikhede.

Tuesday, 23 January 2018 12:42

Hoofstuk 1

Media

Tuesday, 23 January 2018 12:52

Hoofstuk 2

Media

Tuesday, 23 January 2018 12:53

Hoofstuk 3

Media

Tuesday, 23 January 2018 12:55

Hoofstuk 4

Media

Tuesday, 23 January 2018 12:56

Hoofstuk 5

Media

Tuesday, 23 January 2018 12:57

Hoofstuk 6

Media

Tuesday, 23 January 2018 12:59

Hoofstuk 7

Media

Tuesday, 23 January 2018 13:06

Hoofstuk 8

Media

Tuesday, 23 January 2018 13:07

Hoofstuk 9

Media

Tuesday, 23 January 2018 13:08

Hoofstuk 10

Media