Van die hel tot die Hemel - Boek 1 - Jakob Lorber

Van die hel tot die Hemel - Boek 1 - Jakob Lorber (183)

HOE ROBERT BLUM GELEI IS IN DIE HIERNAMAALS NA SY DOOD 

 

Gedurende alle tye was daar profete wat deur God geroepe is, wat ons gees verryk met boodskappe uit die goddelike Bron. So `n baie opmerklike skryfkneg van God was Jakob Lorber (1800-1864) aan wie, deur die innerlike woord, werke van onverganklike waarde deurgegee was oor die Wese van die Allerhoogste en die universum van die mens.

Onder die nuwe openbaringe is ook boeke wat toestande beskrywe waarin die mens homself bevind na sy dood en die sfere van die steeds verder gaande ontwikkeling in die hiernamaals.

Die tweeledige werk van Die Hel tot die Hemel beskryf nie net die ontwikkelingsweg van `n gees aan die ander kant uitvoerig nie, maar roer daarby die diepste probleme van die menslike bestaan aan. Dit gee aan die leser oortuigende antwoorde op die lastige vrae oor die lewe en is `n ware openbaring van die geheime van die lewe na die dood. Ons lees oor die verdere ontwikkelingsweg van Robert Blum (1804-1848), `n man wat in sy aardse lewe as politikus bekendheid geniet het en lid was van die Duitse Nasionale Parlement te Frankfurt. In 1848 word hy weens sy linkse idees en aktiewe leidingewende deelname aan `n gewapende opstand in Wenen standregtelik doodgeskiet.

Thursday, 22 March 2018 12:56

Voorwoord

 

 

Media

Media

Media

Media

Media

Media

Wednesday, 18 April 2018 14:02

Hoofstuk 6 Uiterlike rus, innerlike onrus.

Media

Media

Wednesday, 18 April 2018 14:25

Hoofstuk 8 Opnuut weer liefde vir die lewe.

Media

Media

Page 1 of 14