Nuwe Woord en Openbarings

Nuwe Woord en Openbarings (0)

Children categories

Openbarings aan Daniël Grobbelaar

Openbarings aan Daniël Grobbelaar (28)

Hoe goed en wonderbaarlik is ons Hemelse VADER nie, dat HY SY skryfknegte opgewek het om met ons te praat! Geen aardse vader sal sy kinders ignoreer en nooit met hulle praat nie. Hoe oneindig Genadig is ons volmaakte VADER wat HOM so oor ons ontferm en ons lei tot in SY Hemele deur SY wonderlike woord. Daniël Grobbelaar is so 'n skryfkneg van BO. Laat jou eie hart oordeel...

 

View items...