Vertellings oor JAHSHUA

Vertellings oor JAHSHUA (0)

JAHSHUA - wat 'n wonder van JAH!! Desember 2007 het HY my geestesoog oopgemaak deur SY groot Liefde en Genade. SY opdrag vir my is om alles te vertel wat ek sien. O HY is wonderbaarlik en verdien ALLE lof en eer!!! Al my Liefde is net vir HOM.